Sauropsida

Sauropsida
Tydperk: Mississippium-Holoseen
312–0 m. jaar gelede
Die skilpad en die eend is albei souropsides.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Reptilia
Klade: Sauropsida
(Goodrich, 1916)
Subgroepe

Sauropsida ("akkedisgesigte") is ’n groep amniote wat alle bestaande reptiele en voëls asook hul uitgestorwe voorsate insluit. Sauropsida word onderskei van Synapsida, wat soogdiere en hul uitgestorwe voorsate bevat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search